04 March 2008

Vordering

Hier is hy nou! Ons bly nou al 2 maande in ons nuwe huis. Nog baie stowwerig maar al aansienlik beter as die eerste foto's wat julle gesien het, en ons geniet elke oomblik in ons nuwe woning. Ek wag nogsteeds dat iemand moet kom kuier! Die grasplant was hel, maar absoluut die moeite werd. Om so in die grond doenig te wees doen darem net iets vir die siel.


2 comments:

Anonymous said...

Excellent guys! Well Done, I see our pressie was on the table ;-) Looks lovely and enjoy turning it into a home together!!
Candice

S.W. said...

Bliksem Mila,

Maar die plek lyk spoggerig! Lekker ou plekkie wat julle daar het.