08 January 2008

"ATTIE SE GOLF SWING"

By die onlangse SA Ope Golf toernooi, was daar 'n fasiliteit waar jy jou golf swing kan afneem, dan stuur hulle dit vir jou per e-pos. Dit is baie nice, nou kan ek swing verfyn. Dit help nogal as 'n mens iets wat jy doen op video vasle, jy kan dan daarna kyk wat jy verkeerd doen en sodoende jou poging verbeter.

Die opnemer se kommentaar was die volgende:

- my rug is nie reguit genoeg nie;

- ek is te haastig deur my swing;

- my liggaam is nie stil genoeg nie;

- ek is nie relax genoeg nie;

1 comment:

Anonymous said...

Attie, die side view van jou swing lyk vir my bleddie goed. Jy maak my sommer lus om te gaan speel!