30 January 2007

BNN: Bush Samesprekings


Boedie Nuus Netwerk:
Minister van aangewese sake, Adrian Montzinger en sy regter hand, Mej. Candice Brown het die week samesprekings gevoer met George Bush in pogings om hom te oorreed om sy lemoene te vat en sy troepe uit Irak te ontrek.

1 comment:

Anonymous said...

Hey what's with the big head is that what I'll look like after I loose 30 kg's! En oppas ne ek en Bush is nie op goeie terms nie!