06 February 2008

VOORBEREIDING VIR DIE ARGUS!

Soos almal teen die tyd al weet is ek en Candice besig om voor te berei vir die Argus Fietstoernet na ons troue in Maart. Die Fietstoer is so ongeveer 100 kilometer en is baie bekend vir sy steiltes wat jy moet uitklim. Die afsny punt is na 7 ure vanaf wegspring. As jy steeds na 7 ure op die pad is dan is daar 'n "loser" bus wat jou optel. Ons probeer ten minste die bus mis.
Wel ons oefen nou al baie ernstig sedert Desember 2007 en het ons so week gelede vir ons rekenaartjies vir die fietse gekoop om ons vordering te monitor. Hieronder is ons vordering vir die afgelope twee weke. Die eerste paar dae het ek nie so mooi rekord gehou nie. Ek gaan probeer om elke week ons vordering op te monitor.

CANDICE & ATTIE SE ARGUS FIETSTOER OEFENPROGRAM

DATUM

AFSTAND

TYD

GEMIDDELDE SPOED

TOP SPOED

ODO-METER

ADRIAN

28-Jan

20.43 km

1:01.54

19.6 km/pu

50.4 km/pu

CANDICE

28-Jan

20.44 km

1:01.23

19.2 km/pu

53.6 km/pu

ADRIAN

29-Jan

21.13 km

59.14

22.1 km/pu

45.3 km/pu

CANDICE

29-Jan

21.02 km

59.10

22.5 km/pu

46.7 km/pu

ADRIAN

30-Jan

23.22 km

1:01.14

19.1 km/pu

43.4 km/pu

CANDICE

30-Jan

23.22 km

1:01.01

18.8 km/pu

45.3 km/pu

ADRIAN

31-Jan

32.66 km

1:51.38

17.5 km/pu

46.2 km/pu

99.6 km

CANDICE

31-Jan

32.66 km

1:43.59

17.1 km/pu

47.8 km/pu

100.6 km

ADRIAN

02-Feb

38.13 km

1:39.32

22.9 km/pu

62.0 km/pu

137.9 km

CANDICE

02-Feb

38.45 km

1:41.08

22.8 km/pu

57.5 km/pu

139.0 km

ADRIAN

04-Feb

21.96 km

58.27

22.5 km/pu

46.5 km/pu

159.9 km

CANDICE

04-Feb

22.20 km

58.42

22.6 km/pu

44.6 km/pu

161.3 km

ADRIAN

06-Feb

24.05 km

1:04.12

22.4 km/pu

46.7 km/pu

183.9 km

CANDICE

06-Feb

24.36 km

1:04.44

22.5 km/pu

47.5 km/pu

185.6 km


Figuur 1: Gemiddelde Spoed teenoor Afstand

2 comments:

Stefan said...

Goeie werk julle twee. Ek haal my hoed af vir julle. Keep it up! Of soos ons altyd gese het: "Hou bene, hou!".

S.W. said...

Ou maat, dit lyk of Candice se topspoed gereeld meer as joune is. Wat gaan hier aan? Ek bewonder julle, ek dink ek het laas die tipe van fisiese aktiwiteit gedoen voor my operasie in Maart 2007. So, ek is in topshape, gebou soos 'n resiesperd. Julle kan seker imagine...