tag:blogger.com,1999:blog-4953778740583714002024-02-20T23:04:07.152+02:00Die Boedie BlogStefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.comBlogger110125tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-77637090822851818192010-01-10T12:15:00.003+02:002010-01-10T12:26:01.665+02:00Boedie in Switzerland, Duitsland en FrankrykAs deel van my werk moet ek gereeld Duitsland toe om te gaan kyk na die vordering van die sagteware pakket wat deelmaak van ons pyplyn projek Siende dat ons halfpad om die wêreld moet vlieg om in Europa te kom, beplan ons altyd om naweke darem iets te sien en die keer was dit ook nie anders nie.
[Kliek om te vergroot]
Jungfraujoch
Soos baie van julle seker reeds weet, het Switserland onlangsStefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-66128684994649999532010-01-06T16:34:00.012+02:002010-01-06T18:09:55.824+02:00Vakansie!!!Dit was 'n dol jaar gewees en die Desembervakansie kon nie vinnig genoeg kom nie!Eerste aan die beurt was om te kamp by Orania en die Oranjerivier. Ek en Suné het ons tent hier maak staan om 5 nagte hier op die oewer by Aan-die-Oewer te kamp. Dit is die eerste keer dat ons so lank sou kamp, dat ons kan sien wat ons moet aanpas as ons eendag 'n oordentlike kamp by die see wil doen. Die grootste Milahttp://www.blogger.com/profile/00293683880491808656noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-26399788106931743142009-10-19T12:02:00.012+02:002009-10-19T12:41:26.681+02:00Clarens toeDie Vrystaat is bekend vir sy vlaktes. Dit is veral sigbaar as jy vanaf Bloem na die noordelike dele van die provinsie beweeg. Maar draai nou net jou motor se neus in ‘n oostelike rigting, en die Vrystaat verruil sy uitgestrekte grasvelde vir koppies wat sommer vinnig al hoe hoër duin hoe verder jy ry. Net sowat ‘n halfuur buite Bloem het die landskap al klaar vir Suné aan die Kaapse wynlande Milahttp://www.blogger.com/profile/00293683880491808656noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-38519495133250508232009-09-02T08:55:00.005+02:002009-09-02T15:03:48.635+02:00MONTZINGERS X 3Die Montzingers het besluit dat 2009 die jaar is wanneer ons nog 'n byvoeging tot ons huishouding gaan maak. 2 honde en 2 katte is nou genoeg, dit is tyd vir mense. Na vele nabetraging en oorweging van die voordele en nadele het ons Maart 2009 as die vetrekpunt geteiken. Dit was 'n besluit waaroor ons baie opgewonde was en steeds is. Ons het heeltyd gepraat oor: Hoe gaan hy/sy lyk? Gaan dit Unknownnoreply@blogger.com2tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-2496397883026737282009-07-20T18:30:00.010+02:002009-07-20T19:09:13.173+02:00“WAT ‘N MAN NODIG HET”"Daar's hulle", hoor ek die gids fluister, opgewonde dog beheersd. Ek kyk vinnig rond om te sien waar "hulle" is en sien niks. Ek soek bevestiging by Stefan wat saam met my loop, want ons loop nou al vir 'n paar uur en elke nou en dan verwar ons 'n bossie, 'n geluid of geritsel met 'n rooibok. "Ja wragtig daar staan hulle", breek Stefan se stem die oomblik se stilte terwyl hy op een knie gaan sitUnknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-77015153415097299782009-06-26T21:23:00.000+02:002009-06-26T21:23:27.357+02:00Boedies in die WegDie Boedies verskyn die week op die Weg tydskrif se webblad. Die Weg is loshande die beste afrikaanse tydskrif en hulle vertoon die week die Boedies se "Jagvakansie in die Molopo" onder hulle 'Bestemmings' afdeling.
Besoek gerus hulle webwerf en lees die storie oor die Boedies by: http://www.wegtydskrif.co.za/bestemmings/storie/36/
http://www.wegtydskrif.co.za/Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-82846981808741272952009-06-08T16:05:00.005+02:002009-06-08T16:41:08.387+02:00My TroeteldiereSiamese fighterDit is nou ongeveer 6 weke dat ons ons troeteldiere het. Aangesien al 6 van hulle nog lewe na die tyd (I had my doubts), sal ek julle meer van hulle vertel.
Dit was toe Izak vir 3 weke hier by ons gebly het dat hy die vistenk teen ‘n baie goeie prys by die plaaslike Supermark te koop gesien het. Hy kyk al egter baie lank rond vir ‘n goeie tenk, en hy het my verseker dat dit ‘n Milahttp://www.blogger.com/profile/00293683880491808656noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-34507105666468248022009-05-29T13:27:00.001+02:002009-05-29T13:48:33.514+02:00DullstroomOp party klein dorpies in Suid Afrika mag jy soms tot ‘n koei in die straat sien loop, die beste plek om te besoek is die Wimpy en dan is dit asof die kos daar anders is as in die Wimpy’s waaraan jy gewoond is. Maar Dullstroom is ‘n klein dorpie met ‘n verskil. Dis amper asof almal wat Dullstroom besoek glo dat die plek ‘n geheim is en dat net die mense wat daarvan weet, hierheen kom en Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0Dullstroom, South Africa-25.4153871 30.1054691-25.4929111 29.9887396 -25.3378631 30.222198600000002tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-78790637863354150332009-05-08T20:31:00.004+02:002009-05-08T20:53:15.563+02:00PofadderPofadders is groot, lui slange met dik lywe en gewoonlik minder as ‘n meter in lengte. Hulle kleur verskil van mekaar maar wissel gewoonlik van grys to ligbruin met geel, wit en swart merke in 'zigzag'patrone. Die Pofadder het baie slagoffers omdat hy op sy kamoeflering staatmaak vir beskerming en dus nie sommer wegbeweeg wanneer iets hom benader nie. Dis dan ook hoekom daar gereeld op die Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0Kgalagadi, Botswana-25.715786129968627 24.327163696289062-25.735118629968628 24.297981196289062 -25.696453629968627 24.356346196289063tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-27298200154418022392009-04-28T12:36:00.013+02:002009-04-28T13:26:34.940+02:00MONTZINGER MANIAVir almal wat gereeld die blog lees moet ek bieg dit is nou al geruime tyd sedert ek laas 'n inskrywing gemaak het. Wel daar het so baie gebeur sedert my laast blog dat ek met hierdie blog gaan probeer om 'n opsomming te gee van waarmee ons besig was die afgelope tyd:1. HONDEWel MAXIMUS en ZENA het intussen baie groter geword en hier is 'n meer onlangse foto van die twee makkers. Candcie se Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-7027259712023233342009-04-19T15:19:00.001+02:002009-04-19T15:33:35.406+02:00Paasnaweek in ParysDie Boedies, of laat ek eerder sê, die wat hulle self nog in Afrika bevind, het besluit om paasnaweek in 'n Boedie kuier te omsit. Na 'n wilde geskarrel om op kort kennisgewing 'n plek te kry om te gaan kuier so kort voor paasnaweek het Mila op 'n kampplek in die vredefort koepel afgekom. Die Boedies het 'n paar jaar terug 'n baie lekker naweek in die omgewing gehad en siende dat plekke teen Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-25064852828320096522009-02-07T19:19:00.212+02:002009-02-08T11:09:08.835+02:00Boedie in Brazil, Rio de JaneiroRio de Janeiro! As jy my 'n maand terug gevra het of ek dink ek sal ooit Rio of 'for that matter', Brazil toe gaan, sou ek met 'n definitiewe "ek glo nie so nie" geantwoord het. Wel, ek was skaars terug van Duitsland af toe my baas my vra of ek nie dink ek moet vir 'n week Rio de Janeiro toe gaan nie. Ek het dit nie regtig geglo nie, maar na ek vir my 'Yellow Fever' inspuiting is het dit begin Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-82089289658214179012009-02-04T02:05:00.007+02:002009-02-04T02:42:07.440+02:00Baabaas op WembleyOns was in Desember Wembley toe om die Barbarians teen die Aussies te gaan kyk. Hier is so paar kiekies van die stadion en die game.Dit was leeukoud daai aand en die ruggas was maar aan die flou kant. Mens kon sien die Baabaas het nie baie saam geoefen nie en Francois Steyn het sekerlik een van sy swakste games ooit op losskakel gehad. Dit was asof hy alleen die Aussies tot oorgawe wou dwing, S.W.http://www.blogger.com/profile/06261629798741875362noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-18631131936713109612009-02-02T12:35:00.018+02:002009-02-02T14:51:15.215+02:00Vakansie - Deel 3Na al die tyd wat ons by oom Tinus-hulle se karvaan deurgebring het die vakansie, en met ons nuwe tent wat in die kas lê, moes jy my nie twee keer nooi om te gaan kamp nie.Ons het plek bespreek by die nuut opgradeerde Aldam Estate net buite Ventersburg vroeg in die nuwejaar. Ons hoor baie mooi dinge van die oord en was baie opgewonde. Ek en Suné saam met Izak en Chistina sou van die van die Milahttp://www.blogger.com/profile/00293683880491808656noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-54109567388963372902009-02-02T11:59:00.022+02:002009-02-02T12:34:34.949+02:00Desember Vakansie - Deel 2Die tyd gaan darem maar vinnig verby! Dit is al Februarie en ek het nog nie eers klaar vertel van ons Desember vakansie nie, maar hier gaat hy!Die Woensdag oggend het ons weer vroeg in die pad geval en die berg agter ons gelaat. Die N2 het ek laas gery toe ek bitter klein was. Soos Somerset en Strand agter ons weggeraak het, het ek naambordjies gesien wat ek nog net van gehoor het, en nie nou Milahttp://www.blogger.com/profile/00293683880491808656noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-81557144346801466532009-01-24T20:26:00.003+02:002009-01-25T07:37:35.076+02:00Kruger Nationale Park, Januarie 2009Ek vee die laaste slaap uit my oë, terwyl hulle in die donker probeer fokus om die hek te sien. Dis nou 4:30am en dit lyk of daar reeds een of twee karre voor ons uit is. Dis ok, dit gaan nie oor wie eerste uit is nie, solank mens net redelik vroeg uit die kamp kom. Ons het gisteraand reeds ons oggendroete uitgewerk en dus draai ons regs om op die H1-4 te kom. Die son is nog nie uit nie, ek sit Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com3tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-87318493687309447802009-01-20T12:13:00.010+02:002009-01-20T15:08:43.599+02:00Desember Vakansie - Deel 1Soos julle kan onthou uit een van my vorige posts, is daar 2 redes hoekom ek opstaan voor die son uit is. Een, om te gaan visvang en twee, wat in hierdie geval die rede is, om see toe te gaan. Dit was 'n lang jaar en ek het lank hierna uitgesien en kon nie glo dat die tyd uiteindellik aangebreek het nie. Ek en Sune, saam met my ma-hulle is 5:15 op die N1 Suid. Kaapstad toe. Daar gaan ons vir so Milahttp://www.blogger.com/profile/00293683880491808656noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-41762679090027707272008-12-20T05:51:00.003+02:002008-12-20T14:29:22.918+02:00Vlieg StatistiekDie afgelope jaar was verseker die jaar waarin ek die meeste nog gevlieg het. Teen die tyd behoort julle te weet dat ek eintlik vrek bang vir vlieg is, maar as gevolg van my werk moet ek gereeld oral heen vlieg. Ek het darem al bietjie rustiger geraak, veral omdat ek nou al 'n tipe van 'n vlieg routine volg elke keer waneer ek moet gaan.
Ek blog graag 'n paar interesante statestieke omtrent my Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-69893919236679774212008-12-14T21:03:00.006+02:002008-12-14T21:40:48.973+02:00MOEDER VAN ALLE KONSERTE: “UNCLE LIONEL RICHIE NEEM STAD OP HORINGS”Soos almal teen hierdie tyd al weet is ek ‘n groot Lionel Richie aanhanger. Vir die mense wat nie gereeld sy musiek ken nie: hy is redelik bekend vir sy treffer: “Dancing on the ceiling”. Ek het natuurlik grootgeword in die 80’s en gedurende hierdie tyd was Lionel Richie groot en sy hare ook. Sy treffers en haarstyl was natuurlik die “in ding”. Ek het grootgeword met treffers soos: “You are Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-90165947772998921152008-11-26T22:30:00.028+02:002009-01-29T00:43:38.762+02:00TwickenhamDie wat ek nou hier skryf is al geskiedenis, maar vandat ek weer fasiliteite by die huis het, kan ek hom klaarmaak. Ons was so rukkie terug Twickenham toe gewees vir die SA - Engeland game. Pieter het my so ruk terug gevra of ek wil saamgaan en ek het dadelik JA geantwoord. Pieter, Matt en Matt se Pa het tot by my gekom en toe vat ons die trein Waterloo stasie toe. Daar het ons vir Madeleen S.W.http://www.blogger.com/profile/06261629798741875362noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-12836076486661168992008-11-25T21:59:00.002+02:002008-11-25T22:55:36.343+02:00Boedie in Duitsland: Die Swaan Koning.As jy my vorige blog, [Kaprun], gelees het sal jy weet dat ek die naweek in Kaprun, Oostenryk was en dat ek die 2de deel van die naweek nog wou vertel.Sondagoggend is ons weer vroeg uit die bed en na ontbyt het ons die pad gevat in die rigting van Innsbruk. Ons het op 'n pad gery wat ek reken Top Gear sou kon gebruik in een van hulle 'shows'. Die uitsig was weereens ongelooflik met sneeu bedekte Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-10724237972772123902008-11-24T19:51:00.003+02:002008-11-25T07:24:14.123+02:00Boedie in Oostenryk: Kaprun[Nota: Kliek op die fotos om hulle duideliker te sien.]
Ek en 2 van my kollegas het die afgelope naweek 'n Audi A4 gehuur en is deur die suid-ooste deel van Duitsland , Oostenryk toe. Dit sou my eerste keer in Oostenryk wees. Ons is omtrent so 13:00 Vrydagmiddag uit Karlsruhe weg en het met die A8 hoofweg in die rigting van Stuttgart gery. Die weervoorspelling vir die naweek het 'n sneeustorm Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-8751564654541118322008-11-17T22:38:00.000+02:002008-11-17T23:01:18.616+02:00Die Boedies op YouTubeStefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-71880009473841969692008-11-16T19:47:00.007+02:002008-11-20T21:34:55.362+02:00Boedie in Duitsland: Mijn Koffer LebenGereelde lesers weet seker teen die tyd dat ek al die blogs wat ek uit Duitsland uit 'post' onder die titel "Boedie in Duitsland" plaas. Dit beteken dus dat ek alweer in Duitsland is, die derde keer die jaar. Ek sit en tik hierdie post hier uit my kamer waarin ek bly terwyl ek in Karlsruhe werk.
Die week het ek omtrent die heel week uit my tas gelewe en het gedink ek sal julle bietjie wys Stefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-4551773375286961592008-10-26T16:06:00.009+02:002008-10-26T20:31:04.917+02:00CheltenhamOns was twee naweke terug Cheltenham toe gewees vir 'n tipe van 'n kerk kamp. Dit was die eerste keer wat ons in die geweste van Engeland gekom het en die natuurskoon en ongerepte valleie en heuwels het ons harte gesteel. Hier is 'n kort fotoverhaal van die plek waar ons oornag het naby Cheltenham. Dit is baie oud en pragtig. Dit word besonder goed bewaar en instand gehou en daarom kan ons S.W.http://www.blogger.com/profile/06261629798741875362noreply@blogger.com0