tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post7364093728891830544..comments2019-09-28T09:10:04.433+02:00Comments on Die Boedie Blog: Ons nuwe huisieStefanhttp://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-27212199156625798342008-01-09T15:54:00.000+02:002008-01-09T15:54:00.000+02:00My boet,Maar jy gaan moet tuinmaak laat dit spat d...My boet,<BR/><BR/>Maar jy gaan moet tuinmaak laat dit spat daar! Lyk darem nie of daar klippe (of jong rotse) is soos ons ou plek in Pietersburg nie. 50 sakke klippe daar uitgehaal...<BR/><BR/>Ons het nou amptelik nog 'n afslaanplek gekry vir as ons in die Republiek is. Nou moet ons net begin werk aan jou keuse van rugbyspan en dan is alles sommer klopdisselboom.S.W.https://www.blogger.com/profile/06261629798741875362noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-495377874058371400.post-64564264944158899842008-01-09T15:42:00.000+02:002008-01-09T15:42:00.000+02:00Mila, ek dink die huise lyk baie nice. Sal kom dak...Mila, ek dink die huise lyk baie nice. Sal kom dak natmaak. Ek sien daar lê nog baie tuinmaak werk vir jou voor. Ek reken vir jou verjaardag moet almal maar vir jou plante koop. Die plek sal vinnig soos julle huis begin voel en kort voor lank is daar nie 'n lekkerder plek om te wees as in jou eie huis nie. Mag julle baie gelukkige herhinderinge daar skep.Stefanhttps://www.blogger.com/profile/11739737523476708001noreply@blogger.com